Alexie Gilmore

Alexie Gilmore
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 11 Desember 1976 (1976-12-11)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 2000–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alexie Gilmore (gebore 11 Desember 1976) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Definitely, Maybe (2008), World's Greatest Dad (2009), Labor Day (2013), en Willow Creek (2013).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search